SêNet-briewe
Hallo, is iemand nog daar?
2018-08-22"Ek sien die afgelope ruk is daar geen bydrae tot SêNet gelewer nie ..."
Money for nutting and checks for free
2018-07-26"Wees gewaarsku volksgenote, vriende, vyande en bywoners HKGK. Ek het al by vorige geleentheid genoem. Mandaryns of Kantonees is nie baie ver van nou af nie ons kinders se eerste taal."
Draadloos
2018-07-23"Indien jy met 'n draadloos groot geword het, bly dit in jou bloed. Destyds, voor TV in Suid-Afrika bekend gestel het, was radio die ding. Dit of lees."
Wanneer Pretoria wakker skrik ...
2018-07-17"Vanoggend sit ek baie vroeg in ’n McDonald’s en koffie drink. ..."
The missed opportunity
2018-06-29"A regime, such as our current one, is known not only for its actions, but also for its failure to act ..."
Dalk is dit nuus
2018-06-27"Êrens in die wye Kaap slaap daar vanaand ’n motortjie of dalk ’n mens of ’n dier onder ’n seil wat nie aan hom, dit of haar behoort nie ..."
Pinne (of is dit pins?)
2018-06-21"Ek bedoel daardie nommertjies wat mens moet intik as jy geld met jou kaart wil trek ..."
Gespreksforum 2
2018-06-13"Soos in 'n vorige brief het ek genoem dat ek verlede Dinsdag 5 Junie 2018 na die Praatsaam-program geluister het ..."
Emosionele plakkery-oorlog in SA
2018-05-28"Ek voel al soos skilpad op paal op plattelandse grondpad ..."
Molshoop transformeer na berg – Ashwin-sage
2018-05-25"Ashwin vererg hom bloedig en stap van die stel af ..."
Kortliks: Post-postmoderne/-moderne
2018-05-16"Ek vind dat ek eenvoudig nie meer met sekere mense sinvol kan kommunikeer nie. Hoekom?"
Taxis
2018-05-15"Busstakings in Tshwane het gewis geen impak op die regte tannies van die Moot nie ..."
