SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Kommentaar op Heindrich Wyngaard se stuk oor die Overvaalinsident

Jan Rap SêNet-briewe 2018-01-29

"Hierdie stuk van Heindrich, soos omtrent alles wat oor die Overvaalinsident gesê word ..."

Dirk Rigter se Afrikaans en die ekonomie van 19 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2018-01-26

"Dirk praat van die ekonomie soos mens van Brolloks of Bittergal praat; ’n bose entiteit wat daarop uit is om Afrikaans te vernietig. Dis nie ons wat gaan lê dat Afrikaans so agteruitgaan nie beweer hy, dis die ekonomie se skuld."

Antwoord vir Angus oor sy “Oor wat taal is” van 17 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2018-01-26

"Baie dankie vir jou lesings oor taal, baie interessant ..."

Noem hom sommer Gert

Hennie Fritz SêNet-briewe 2018-01-26

"Dit is so om-en-by vieruur op ’n Donderdagmiddag êrens in Julie 2002 ..."

So groei 'n taal

Angus SêNet-briewe 2018-01-24

'Jan skryf: “Beste Angus, jou stelling dat Engels Afrikaans laat groei is so absurd ...'

Wat gaan aan?

Reusedwerg SêNet-briewe 2018-01-22

"Ek sit vanoggend in een van die groot winkelsentrums ..."

Die bron van die Engelse "spanner"

Tiens SêNet-briewe 2018-01-19

"Gedink ek sal dit aangee vir diegene wat belang stel ..."

Afrikaans en die ekonomie

Dirk Rigter SêNet-briewe 2018-01-19

"Onlangs skop Jan Rap die jaar oudergewoonte af met sy geweeklaag oor Afrikaans ..."

Vir Jan Rap oor wat taal is

Angus SêNet-briewe 2018-01-17

"Dit is heel verblydend om te verneem van jou deeglike studie wat jy van Shakespeare en James Joyce se werke gemaak het ..."

Afrikaans: Dis soos twee jong haantjies ... en eenkant toring die forse werfhaan

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2018-01-17

"Jan Rap het die jaar afgeskop met Afrikaans ..."

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-01-16

"Ek wil nie in 'n debakel betrokke raak nie ..."

Reaksie op Angus se “Jan ek glo jou nou”

Jan Rap SêNet-briewe 2018-01-16

"Jy snap nog steeds nie ..."

Jan, ek glo jou nou

Angus SêNet-briewe 2018-01-12

"As jy sê Afrikaans verdwyn van verpakkings, of wat ook al, dan verstaan jy daaronder dat Afrikaans besig is om te verdwyn ..."

Antwoord op Angus se kommentaar op my repliek van 8 Januarie 2018

Jan Rap SêNet-briewe 2018-01-11

"Ek sê (2 Januarie) Afrikaans is besig om te verdwyn ..."

As tale verdwyn (2)

Angus SêNet-briewe 2018-01-11

"Tale sterf natuurlik nie letterlik soos lewende organismes nie ..."

As tale verdwyn

Angus SêNet-briewe 2018-01-09

"Na analogie van spesies en spesies wat uitsterf, word daar dikwels ook gepraat van tale en tale wat uitsterf ..."

Die gay alt-regse vuurvreter

Jaco Fourie SêNet-briewe 2018-01-09

"Hy is ’n gay-Christen (Rooms), ’n Engelsman, woon in die VSA en ’n uitgesproke konserwatiewe openbare spreker ..."

Tog eienaardig ...

Jan Rap SêNet-briewe 2018-01-08

"... dat, wanneer Afrikaanssprekendes ’n Engelse woord aanhaal ..."

Repliek op Angus se kommentaar onderaan my brief van 2 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2018-01-08

My opskrif het gesê: “Afrikaans het verdwyn ...”

Vir Jan Rap

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2018-01-08

"Ek het ’n takie gehad en kry toe hierdie gom ..."

Top