SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Gaan die nuwe generasie "slimfone" beter wees as rekenaars van 'n dekade gelede?
2017-11-27"Daar word gereken dat teen 2020 reeds, gaan slimfone die neuromorfiese rekenaartegnologie bevat wat kan "leer" en ontwikkel ..."
Rekenaars en mense word reeds geïntegreer
2017-11-24"Neuro-morfiese prosessering sal rekenaars bring wat programme self dmv ewolusie ontwikkel ..."
Noodwendige ewolusie van mens-geïntegreerde rekenaars
2017-11-23"Volgens Elon Musk, sal mens moet integreer met kunsmatige intelligensie ..."
Aan Raed-na-Gael wat neusoptrek vir die evolusieteorie
2017-11-09"Dit staan enigiemand natuurlik vry om, behalwe vir laster, enig ietskwyt te raak ..."
Die evolusieleer is 'n gestagneerde gedagte - finish en klaar!
2017-11-08"Omie Darwin en sy trawant Dawkins ... ag nee wat ..."
Munisipale verkiesing in Metsimaholo
2017-10-31"Soos almal alreeds weet vind die munisipale herverkiesing in Metsimaholo op 29 November plaas ..."
South Africa at risk of "black death" plague outbreak - WHO
2017-10-27""Black death" plague will come ..."
