SêNet-briewe
Hans, doen navorsing oor Brittanje
2017-09-19"Doen vir ons 'n bietjie navorsing oor Brittanje van sê so teen 1840 en vertel ons alles ..."
Nog 'n Helene Lewis emosionele plakker
2017-09-19"Die Spanjaarde se koloniale weermag het oorlog in 1896 begin ..."
Di Suid Afrikaanse Kook, Koek en Resepte boek - Elizabeth Jane Dijkman,1890
2017-09-18"Die outeur was Engels ..."
’n Verdiende loën
2017-09-15"Volgens Frédéric Bastiat, ’n eertydse Franse ekonoom, is daar net een verskil tussen ’n slegte en goeie ekonoom ..."
Kom ons treur
2017-09-15"O waar is ons digters en sangers wat ons kan help treur oor ons dooies, wat vir ons woorde kan gee waarmee ons kan greep kry op ons verwarring, wat namens ons die wanhoop kan verklank!"
Monumente vernietiging as deel van bevryding?
2017-09-14"Wat polities korrekte ideologiese saampraters en skrywers uit die oog verloor ..."
Boererate was dikwels baie gevaarlik
2017-09-13"Behalwe vir die dagga-aftreksels in brandewyn of mampoer ..."
Godsdiens in ZAR-skole verban tot 1876
2017-09-13"Selfs in die ou Transvaalse republiek, het dit Frederik Burgers sy presidensie gekos ..."
Interresante onderskeid tussen Boer en Afrikaner
2017-09-13"Ek het per ongeluk op Qoura-onderskeid afgekom ..."
Infrastruktuur en basiese dienste in ZAR was grootste geskilpunt
2017-09-12"Tussen die Volksraad en Johannesburg-stadsraad, was daar groot meningsverskille ..."
ABO se militêre mediese dienste en konsentrasiekampe
2017-09-11"Dit slaan my dronk dat die ZAR-regering geen voorsiening vir burgerlike beveiliging en mediese dienste vir vroue en kinders gemaak het nie ..."
Halfgesond
2017-09-08"Die afgelope weke was ons familie geraak deur ’n oom se skielike gesondheidsinploffing ..."
Wat is die werklike betekenis van Pandora's boks?
2017-09-08"Wel, dis dieselfde as Eva se Granny Smith-appel ..."
Wanneer boere die ekologie versteur, kry jy plae
2017-09-06"Ek het min empatie met Kalahari-boere wat kla oor fluitrotte ..."
