Wat is die rol van Boere in guerrilla-fase wat Britse voorrade-konvooie aangeval het, vir konsentrasiekampe? Boereleiers het besluit om nie enige oorlogsmisdaadklagtes te maak nie, direk na afloop van ABO. Wat is nut om Prins William nou vir sy Groot-oumagrootjie se besluite te blameer? Dis soos Tumi Morake wat ons op hoorsê oor apartheid blameer!
Ek dink dis nou belaglik.


