Monumente vernietiging as deel van bevryding?

  • 0

Wat polities korrekte ideologiese saampraters en skrywers uit die oog verloor, wanneer hul SA 'n kolonie van VSA maak, is dat meeste monumente van die Siviele Oorlog in VSA gedurende Obama-regime era opgerig was. Dus, baie onlangs. 

Die outeur van bv Die Gelofte, was Eerwaarde Smit, wat 'n gemengde etniese afkoms gehad het.

Die Trekboere het nie inheemse bevolkings gekolonialiseer nie, hul het juis weggetrek van Britse kolonialisasie. 

Die bouery van die Voortrekkermonument het gedurende Jan Smuts se era begin. Die konstruksie was vertraag agv die Tweede Wêreldoorlog. 

Die apartheid wat NP gebring het uit Stellenbosch, was verlengstuk van Lord Alfred Milner en Cecil John Rhodes se koloniale apartheid, wat in Kaapkolonie in laat 1890's begin het.

Om die Boer-afstammelinge te blameer, vir optrede deur Anglikane-afstammelinge, is feitlik verkeerd en immoreel! 

Geen akademikus moet toegelaat word om swak nagevorsde en onfeitlike bollie as boek te publiseer nie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top