Die Spanjaarde se koloniale weermag het oorlog in 1896 begin, maar die VSA het in 1898 betrokke geraak en die konsentrasiekampe het toe bestaan.
Daar was ook konsentrasiekampe in bv Pruisiese oorloë deur Otto von Bismarck.
Ek stel NIE in emosionele plakkery en verromantiseerde sienings belang nie.
Piet Joubert het slegs permanente ambulans en mediese dienste vir sy meestal Duitse staatsartillerie gehad.
In die SAMJ (South African medical journal) van 1895 was daar artikel deur ZAR-dokters oor gebrek aan publieke gesondheidsdienste-wetgewing in ZAR en probleem met geloof in kwaksalwers, wat deur ZAR-regering toegelaat was, solank hul nie hul dienste adverteer het nie.


