SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Perde in moderne oorlogvoering

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-06

"Daar was reeds gepantserde stoomtrekkers in die ABO ..."

Buitelandse boerevegters

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-05

"Genl de la Rey het bevel gevoer oor byna 5000 buitelandse volunteers gedurende ABO ..."

Fotografie in ABO

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-05

"Dit wil voorkom asof mense meer produktief naby die draai van eeue is ..."

Konsentrasiekampe

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-04

"In 1900 was beide Brittanje en VSA besig met koloniale oorloë ..."

Tegnologie in ABO

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-04

"Dit was oorgang-oorlog van ou oorlogvoering ..."

Studente- en bloktyd ...

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-01

"Ek was baie jonk en onvolwasse ..."

Van Rossem’s Troost

Tiens SêNet-briewe 2017-09-01

"In my herinneringe aan my jeugjare onthou ek dikwels die plekke en geboue beter as die mense ..."

Is geskiedenis soms binne beperkinge van skrywer se navorsing vasgevang?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-01

"Piet Cronje was saam met sy vrou as krygsgevangenes na St Helena gestuur ..."

Hare kloof

Tiens SêNet-briewe 2017-08-31

"’n Hele klompie jare gelede, so in die middel van die 1990’s, het ek as jongman by die Departement van Doeane en Aksyns gewerk in Port Elizabeth ..."

Lyfstraf

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-08-30

"Dit is eienaardig hoe die gawe van klank ’n mens se gedagtes kan vasvang ..."

Nederduits ...

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-30

"Wel, verstaan sommige slimjanne nie grense in Rynland nie?"

PU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-28

"Dit was gestig om Dopper-predikante op te lei en het later uitgebrei om onderwysers op te lei ..."

Viva Goodwill, viva!

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-24

Koning Zwelithini sê:

Uitspraak voorbehou in taalbeleid

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-24

"Reeds in 2002 het die Department van Hoër Onderwys aanbeveel dat slegs Engels as taal by SA-universiteite gebruik moet word ..."

Gert Witbooi en Sutherland se SAAO

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-08-24

"Een van die voornemens op ons bucket list was om Sutherland se SALT-teleskoop te besoek ..."

Angus, ou Afrikaans

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-23

"Die Afrikaans in die GRA se koerant was baie sleg ..."

Gewone mense wie nie vloermoer gooi oor Victoria College in Stellenbosch nie

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-23

"Akademia is nuwe, hoofsaaklik virtuele universiteit, met 'n kampus in Orania ..."

Sg "geleerdes" en wanvoorstellings

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-22

"Wat is etnosentrisme? Wat is rassisme? "

Victoria College

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-22

Sal die vele "offer wat Afrikaans vra"?

Regstelaksie en kwotas in VSA

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-08-18

"Die afgelope week, was ons in SA oorlaai in Afrikaanse politieke korrektheid-media oor "white supremacists" vs politieke korrektheid ideologie-protesteerders in VSA ..." 

Top