Fotografie in ABO

  • 0

Dit wil voorkom asof mense meer produktief naby die draai van eeue is. 

Met die aanvang van ABO, was kameras nog swaar houtboks op swaar houtdriepoot en films op glas. Teen die einde van 1900, het Kodak se Brownie bokskamera 'n rewolusie gebring in oorlogfoto’s van die front. Die spoed en gewig van kameras het "aksie-foto’s" nie moontlik gemaak nie.

Daar was ook telegram en films, waarvan baie min oor is. Daar is ook duidelik die verskil in kwaliteit van foto’s op ou kameras en glasfilms vs nuwe Kodak Brownie bokskamera en films. 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top