Wanneer boere die ekologie versteur, kry jy plae

  • 0

Ek het min empatie met Kalahari-boere wat kla oor fluitrotte wat weiveld vernietig. Hul het die jaracal gryskatte en rooijakkalse uitgeskiet ... hul het nooit die fluitrotte in gedagte gehou nie.

Die jaracal was geen bedreiging vir vee nie. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top