Perde in moderne oorlogvoering

  • 0

Daar was reeds gepantserde stoomtrekkers in die ABO, die eerste moderne oorlog. In WO1 was perde gebruik, in WO2 was 80% van Duitse weermagtransport nog perde tydens Blitzkrieg. 

Selfs in Afghanistan word perde nog gebruik, in era van buite-ruimse reise na Mars en kernkrag ...

Is die perd werklik nog so effektief in oorlog? Blykbaar is dit vir die gewilde Taliban in Afghanistan. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top