SêNet-briewe
Panda se skakel na Dave en Sakkie se gesprek
2017-06-22"Ek soek nou die dag na iets op SêNet en kom op Panda se brief van 27 September 2016 af ..."
In Russiese kultuur moet 'n vrou se van eindig met die letter "a"
2017-06-22"En die gebruik van “o” word gekoppel aan manlik ..."
Verkeerde erfenis
2017-06-19"Almal wat nie onbevange die wondere van die werklikheid kan beleef nie ..."
Die Zundapp-piskrieke
2017-06-19"Daar was permanent 'n kompetisie by fietsloodse, wie vinnigste "50" gehad het ..."
Rondom die braaivuur
2017-06-19"’n Mens hoor en lees gereeld dat daar na (aktuele) gesprekke om die braaivleisvuur verwys word ..."
Helen Zille-konsert
2017-06-15"Ek het nie die saga van Me Zille wat nou die Helen is baie goed gevolg nie ..."
Kruip gerus uit
2017-06-15"Die voorsate van sogenaamde verstandige mense het dit bedink dat hulle sondige wesens is ..."
Nog steeds oor TYD vir F C Boot
2017-06-13"In jou reaksie op my kommentaar waar jy op 2017/06/02 vir Angus ’n definisie van tyd gevra het, het jy as volg gereageer:"
Alles het nie oorsprong in Kaap nie
2017-06-13"Diets het tot 1912 as taal voortbestaan in die twee ou Boererepublieke ..."
Streektaal en tipe Afrikaanse dialek
2017-06-13"Kroondal was florerende Duitse gemeenskap in 1950 en 1960 buite Rustenburg ..."
