Ek sou graag wou weet wat nou eintlik die "wondere van die werklikheid" is, hoe voed jy iemand op om nou juis die "wondere van die werklikheid" te kan beleef, hoe sal jy nou weet as jy die "wondere van die werklikheid" beleef, en hoe sal jy nou weet as jy nie die "wondere van die werklikheid " beleef nie.
Kommentaar