SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Eenvoud van denke of politieke korrektheid?
2017-05-23"My vraag is, wat het van die Europese groot ape geword?"
Die politieke korrektheid en feitlike geskiedenis
2017-05-23"Is die beskadiging en vernietiging van beelde uit geskiedenis werklik van enige tasbare waarde vir toekoms?"
Familieportrette
2017-05-23"Waar word die Neanderthal in hierdie 'wetenskaplike' diagram van ’n familie-foto ingepas?"
Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?
2017-05-19"Is hierdie gemeenskaplike voorouer dan 'God' ...?"
Politieke korrektheid se geforseerde etniese amalgamasie vs Apartheid
2017-05-18"Of voëls van enerse vere?"
Klein bietjie sin
2017-05-18"Aan diegene wat kan is dit lankal bekend dat net 'n lewendige brein kan dink ..."
Vyftig is om die draai
2017-05-17"In ’n vae teenstelling met die uitgangspunte en skryfgoeters wat in die verlede al uit my gedagtes gevloei het ..."
Antwoord op Jan Rap se laaste brief
2017-05-16"Laat ek maar ook begin met ʼn aanhaling uit ʼn vorige brief van jou ..."
Kommentaar op Angus se brief van 9 Mei 2017
2017-05-12"Ek haal aan uit my brief van 7 Maart 2017 ..."
Die Messias-kompleks en Jerusalem-sindroom.
2017-05-12"Sommige wedergeborenes moet dalk hul psigiater spreek ..."
