Oud word ...

  • 0

Mense vertel dikwels dat die nuwe 50 in 60 is en nuwe 60 in 70 is. Dan breek jy jou knie in botsing en voel skielik 60 ... Die bene vat ook besonder lank om aan te groei, met BAIE pyn. Uiteindelik groei dit aan, maar daar is vermiste dele agv verbrokkeling. Skielik is daar meer grys hare, selfs op plekke waar son liefs nie moet skyn nie ... 

My grootste vrees bly Alzheimer's of Dementia. Om toilet toe te gaan en te vergeet wat jy moes doen ... 

Nou ja, geen mens word met waarborg gebore nie...

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top