Jou vroeg-oggend gedagtetjie op my briefie van 11/08.
Nee, ék leef nie van Google af nie.
Maar lyk my jý is ‘n ou vir feëtjie-verhaaltjies, daar is vele op Google.
Wonder nogtans hoeveel sjampoe jy benodig om jou golwende sleepsel daar op watsenaam golwend te hou ...
Watsenaam groetnis.
Raed-na-Gael

