Oudste lewensvorm op aarde

  • 1

Daar is plek vir Darwin se ewolusieteorie.
Of is daar as dit nog steeds lewe, soms net minder opsigtelik?

Hans Richardt
  • 1

Kommentaar

  • Beste Hans,
    Jy het heeltemal die verkeerde opvatting van wat met 'n wetenskaplike teorie bedoel word, en hier veral wat die evolusieteorie is, om van Darwinistiese evolusieteorie nie eens te praat nie.

    Wat bedoel jy met "daar is plek vir Darwin se evolusieteorie"? Waar is die plek nogal? Dis nie sommer net 'n "ding" waarvoor daar plek gemaak moet word nie.

    Darwin was bekend met die Devoniese periode en het fossielstratas by Hobart bestudeer tydens sy besoek aan Tasmanië in Januarie 1863. Hierdie Stromatoliete word op baie plekke in die wêreld gevind.
    Groete,
    Angus

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top