Gesteelde grond?

  • 0

Wonder darem met historiese rekords ...Van Jan van Riebeeck tot Piet Retief het wettig grond gekoop van inheemse bevolkings. Daar is talle ander voorbeelde ook op rekord. 

Grondonteiening het tydens die Britse koloniale era gebeur. Waarom word kompensasie nie van Britte verhaal vir restitusie, soos wat in Zimbabwe gebeur het nie? 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top