JH en JM

  • 0

Ek stem saam met JH (12/18) – bulder dit maar:
 “Skoenmaker, hou jou by jou lees.”

 Meen te sê, JM is ’n regsgeleerde, seker in Romeinse reg, want hy’t ’n  Hons in Latyn. JH is ’n prof, uiters wel belese in die literatuur, haar vakgebied.

Sy klim nie in op JM se gebied nie, maar hý  is na my mening verwaand.

Nuwejaarswense vir almal.

Raed-na-Gael.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top