Suid-Afrika het die laaste tyd gebuk gegaan onder droogte.
Dat dit egter 'n wêreldwye verskynsel is blyk uit 'n berig wat op https://www.livescience.com/63443-drought-stones-warning-europe.html verskyn het, onder die opskrif: “Old stone drought warning resurfaces in Europe:
'When you see me, cry.”
Ander lesers mag dalk in die berig belangstel.
Dankie
F C Boot

