Avatar

FC Boot


Eskom se eis vir prestasiebonus: toppunt van vermetelheid

FC Boot SêNet-briewe 2020-01-20

"Eskom is in die moeilikheid. Sy skuldlas is enorm."

Elke ma

FC Boot SêNet-briewe 2019-08-26

"Elke ma vul ’n besondere plek in ’n mens se lewe."

My woord van die jaar

FC Boot SêNet-briewe 2018-12-11

"Kollektiewe ..."

Waarskuwings oor droogte

FC Boot SêNet-briewe 2018-12-11

"Suid-Afrika het die laaste tyd gebuk gegaan onder droogte. ..."

Koloniale geeste word verdryf by Unisa

FC Boot SêNet-briewe 2017-02-03

" Toe die Britte op 5 Junie 1900 Pretoria beset het ..."

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

FC Boot SêNet-briewe 2016-09-06

"Die lees van die vraag sal verskillende reaksies by verskillende mense ontlok ..."

Blankes sal Suid-Afrika gedwonge moet verlaat aldus Mnr De Klerk

FC Boot SêNet-briewe 2016-09-02

"Na bewering het Mnr de Klerk ondermeer gesê dat:"

Treffers uit die snippermandjie

FC Boot SêNet-briewe 2016-08-26

"Jan JP van der Merwe se verhaal oor die ontstaan van die liedjie Master Jack het my laat wonder of daar nog ander liedjies was wat nie as suksesvol beskou is ,deur die skrywers, maar tog later treffers geword het ..."

Die soustrein stoom voort

FC Boot SêNet-briewe 2016-08-11

"Op 10 Augustus plaas Netwerk 24 'n berig: "Goue handdruk vir raadslede wat nie herkies is."

Haka by troue dryf bruid tot trane en bruidegom tot aksie

FC Boot SêNet-briewe 2016-01-25

"Hierdie video vertel sy eie storie ..."

Vryheid van spraak ... Wees versigtig wat jy sê.

FC Boot SêNet-briewe 2016-01-11

’n Onbewaakte oomblik en ’n mening waarskynlik in goedertrou uitgespreek besorg Gareth Cliff ’n Idols-trekpas op Saterdag 9 Januarie.

'n Kersfeeswens

FC Boot SêNet-briewe 2015-12-21

"Hiermee my Kersfeeswens vir al die LitNetlesers."

Taal en die geen wat nie werk nie

FC Boot SêNet-briewe 2015-06-30 De Klerk Jy skryf baie maar eintlik sê jy niks wat betrekking op die onderwerp het nie. Jy praat van sekulêre kennis sonder dat jy die begrip omskryf of enigsinds verduidelik. Gaan lees en ek haal kortliks aan: http://vcho.co.za/christelike_wetenskap/wetenskapsleer-vir-fisika-en-chemie-3.php#sect1. “Sekulêre kennis is gemene grond waarop alle mense mekaar ontmoet. Byvoorbeeld almal aanvaar die swaartekragwet van […]

'n Gewigtige saak

FC Boot 2014-05-09
Top