Selfbeskikking vir Afrikaans

  • 0

Die sg Taalraad moet nog besef dat selfbeskikking die enigste pad vorentoe is en dat kak-en-kou in media oor "regering se taalbeleid" niks gaan help nie. Engels is nie meer taal in "empire" waaroor son nooit ondergaan nie.

FC Boot probeer homself relevant hou, op wittes se kapitale bydraes? Daar sal altyd diegene wees wat praat, maar nooit bereid is om openlik te doen nie. Die afhanklikheidsindroom van die "regering moet" Afrikaans red, gaan nie werklikheid word nie. Ek begryp nie hoekom ander etniese groepe nie as kollektiewe groepe hulself wil ophef nie? Dalk bang hul geld word gesteel?

FC Boot illustreer met sy aandrang op geforseerde etniese amalgamasie-houding, dat vryheid van keuse en assosiasie nie waarde het in sy denke nie! Dit gaan oor wie bereid is om deel te word van stryd, deur met hul geldjie by te dra en ook bereid is om selfwerksaamheid vir eie instellings te doen.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top