Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Chantél du Plooy2006-12-13ek wil jou hart vir jou teruggeein die hoop dat tyd sal leerin die hoop dat jy my kan vergewein die hoop dat jy sal probeer ek wil teruggaan na die begin voor die begin van hoofstuk tweevoor ek by jou ingespring het en jy by myen ons by die ons ...
Catherine Henderson2006-12-13As die jare ylword om my kop en my vingers sooskrom wingerdstokke word, as ek in die vroegoggendrooiwang appels gaan koopen stadig tussen die dennebolleen akkers deurloop sal langs my ’nkrom ou omie loopmet geruite pet en room trui netjies ...
Pieter Hugo2006-12-13Ons lê styf teen mekaar in die bed.Twee moeë lywe se yl verweerom ons van die koue front te red. Die oeroue spel van die lyf hetons lankal reeds uitgeredigeer.Ons lê, styf, teen mekaar in die bed.Met lang gesprekke slaag ons, ...
Hennie Nortje2006-12-13ons stap nie meer saam hand aan handop ’n maanlignag langs ’n Suidkus strandwantons maak nie meer kampvuur bo in die bergenagte alleen so onder die sterre want ons eet nie meer by kerslig uitdaar waar ons saam oor die baai kon ...
Hennie Nortje2006-12-13in ’n dorp so swaar ge-eikskyndie sering gering:’n klein nebula pers-wit 5 punt sterre valtussen goue meteorietedalk geaborteerde manekykparty nog met naelstring aan puntenerige hoë hakkies trippeldeur ’n gevalle heelalhoe ...
Jak de Priester2006-11-30lang trane van die hart. woorde huil soms op papier, brûe, kitare, rots en kots,asyn in die wonde,ingesmeer, geslaan, gemartel in die weeshuis van die hart. woorde huil somstot die siel skil-verdroog raak van ...
Hennie Nortje2006-11-30die waai van die winden die son se brand sonder toe die paarmisvormde tinger steggies uit...ongemerk deel van dielewensgeel Canola verfstreep en maak hul bewus van hul andersheideensaamheidver verlangongeelheid momenteel wil hierdie ...
Hennie Nortje2006-11-30aan alle skrywers en medewerkersalle aktiewe en rustende ledebeide boen benede die groen gras onder die suisende sipresseal julle kenners en ontkennersjulle geleerde en ongeleerde leerders van lesse - al dan niejulle voorstanders van ...
Zandra Bezuidenhout2006-11-28Ek ken die vrou, die wilde een,wat hardloop met die wolwe.Sy jaag die voornag uit sy lêplek open kap na skaduweeswat opstaan teen die wande.Nou glip sy uit die grot,gly met die trop deur smal ravyne;besnuif die droom,markeer die pastot ...
Jak de Priester2006-11-22Imagine hoe alleendit moet wees om ’n man-man te wees.’n Man-man, wie met kaal koue emosiesdeur die lewe veg.’n Man-man met ’n muur om hom gebou,sodat niemand die sensitiewe sy van sy swaarbelaaide sielkan filtreer nie,nie ...
Riekie Human2006-11-22ek het nie gedinkdaar was nog tranenog damwallewat kon ingee en breek nie dié ondervoete van myso déúrgeloop alsukkel-sukkeltoe dit (alweer) sand tref en ek gee opnuut - met rente –’n stewige sommetjie aanDie Bank ...
Marthinus van Loggerenberg2006-11-22Hulle wag netvir ietsiets om te gebeur En as die donker skielik winkgryp hulle benoud: wil nog tyd hê Vir wat?Vir wag? Bekommer hulle oor klere wat pas, klere te wasvel te dik, vel was los pasen kraam oor onbenullige, krampagtige snertrek ...
Loftus Marais2006-11-15ek het johann de lange in ’n publieke toilet gescore (ek’t hom moeilik herken van sy skrywersportrette) in die stank van pis, kak, ammoniak het hy my ’n cubicle ingevat – daar’s poësie te vinde in toilet-graffiti ...
Marius Crous2006-11-15hier begin die pad nou vurken elkeen kry sy koerswat sê mens vir mekaarom saam te vat op so ’n reis- sien jou aan die ander kant- wag vir jou by die waterval- onthou net ek stap stadiger
Riekie Human2006-11-15hakke plat.voete vorentoe.skouers op die plek rus. als uiteindelik mooi gecontain en …béárable maar toe kom jy met jouphotoshop woordeen vee die grond wat ekso mooi so lank al harkreg onder my uit en klik-klikketie-kliklig jy ...
lx fun sale2006-11-14vanoggend stap ek langs die seemet my stetoskoop en my scalpelkrap ek al die rofies af van die dagom te kyk hoe die wondjies bloeiwat bloei, lewe ’n joggie hop oor ’n riool stroompie en kyk op, kind se vinger streel ’n treurende ...
Marius Crous2006-11-14Vir Nelia waarom die siekes in hospitale besoek jou weeklikse skedule aanpas by die uur van die bedpanne so om die bed te kuier met die matras nog klam van ’n ander se sterwensangs ’n vreemde skaamhaar die virusse wat saam getrollie ...