Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Probeer meestal vergeet

Andries 'Roof' Bezuidenhout 2006-10-24 Bedags hoor sy nie meer die spreeusse gekwetter, of die gedempte stemmevan personeel in die kombuis nie –klanke sonder betekenis draal met die gang langs:melodiese buigings in monde, die geklapvan tonge teen tande en verhemeltes –kaal ...

gebroke afrikaans

Johann Oosthuizen 2006-10-24 blou kol gedagtes slaan teen skurwe binnemure vaswoord teksture teen vier mureen strepe teen ’n koue vensterglasdie koorleier in swart manelbegin sy woorde telherfs wals in op ’n vals minuet geklee in donkerbruin gewaad met ’n song ...

avalon

Johann Oosthuizen 2006-10-24 oor die see na avalon by afrika verbyhet ons saam met myrddin, taliesin en barinthus die bootsman suidwaarts met die sterrekruis na ons eie insula afallonis weggereis"ins la pomoru que fortunate" het vol belofte gelê en wink met ...

Prinses

Chantél du Plooy 2006-10-24 een en eenis tweewortel vieroh please … vir elke pot’n deksel’n see vol vis,gepis vinkel en koljanderdis die prins wat in die padda verander prinses,jou ma weet beseen plus eengee net ’n mess speel-speelmevrou ...

Mont du Toit Wynkwatryn: Trienke Laurie

Trienke Laurie 2006-10-24 Kwatryntjies vir die proe ...

NetRaad: Annari van der Merwe

Annari van der Merwe, Annari van der Merwe 2006-10-24 Tien wenke vir nuwe skrywers Skryf alleenlik as jy iets het om te vertel; wees gedagtig daaraan dat vir elke boek wat uitgegee word, 'n paar bome afgekap moet word. Skryf oor dit waarvan jy kennis dra; as jy nie genoeg oor iets weet ...

Hul was eerste met die wyn

Fanus Rautenbach 2006-10-24

Sinne en sin

Daniel Hugo 2006-10-20

Die groot dag

Pieter Hugo 2006-10-18 miljoene jare gelede het lig vanaf ’n ster honderde male groter as ons son teen meer as ’n duisend miljoen kilometer per uur gereis om ons planeetjie aan die rand van die Melkweg op ’n maanlose nag in die wye Groot Karoo as ...

Japanse skryfskool

Daniel Hugo 2006-10-18 ...

imago mundi

Suné Kitshoff 2006-10-18 haar naam is Thelmain haar gesig sien ek my wêreldasof vir die eerste maal sy sit in die strepie koelteonder haar seilverkoop my ou klerevia Lusakamet 200 km se stofwat klou aan die kleurin die Maramba-townshipdie tong tril-rol die plekby ...

By afsterwe van die digter Jan de Bruyn

Enigma 2006-10-16 So baie baie herinneringe deur so baie jareVan my bestaanAan ’n gewone man met die naam Jan – Wie ek nooit nader geken het nieAs die woorde in sy bundelsEn die in ’n dik bruinpapierkoevert – Ya Mmuso – Amptelik - ...

Credo

Enigma 2006-10-16 ek wat mens iswil die lewe vier met mensewil deur die oog tot skrywe gaanwil verse gebruik as instrumentom pas aan die hart te gee ek wat ook gees iswil die dood tot lewe maakwil deur die graf tot skrywe blywil só vers-in tot ...

Humor

Marius Crous 2006-10-10 kyk die dood moet mens gelukwenswant min het sy sin vir humormin kan ’n straathoek laat lewe kryof lewe blaas in ’n partytjie soos hymin kan ’n kop net so laat afkap'n voet laat glip ’n hand laat misvat’n oog laat wenk ...

Engel

Marius Crous 2006-10-10 maak my toe onder die sanddit is makliker om hier te leefbevolk deur ’n kolonie wurmstotdat op ’n oggend die wind my oopwaaidie meeue die vissers my aansien vir ’n gevalle engel of die honde die boermy skelet vind langs die ...

Die Anatomie-les van dr Tulp (1632)

Joan Hambidge 2006-10-10

nagpsalm

Marlene van Niekerk 2006-10-10 dis ’n ou klavier wat die nag verklaar dis ’n klawerbord by die voete van dinge by die voete van lamppale by die vrank voete van olyfbome dis metronome by die soeter voete van die suurlemoenboord in die vlei se voet van water onder om ...

Sanlam SkryfNet X: ‘n pa se liefde (Finale weergawe)

Loammi Wolf 2006-10-04 Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet X - Poësie Finale weergawevan Loammi Wolf setweede gedig ‘n pa se liefde sy vrou se hart’n leë skulpvan na-geboorte blues die lakens koeler koudkinderogies troetelin ...

Utopie - “nêrens”

Ida van Dyk 2006-10-04 “There are two tragedies in life. One is not toget your heart’s desire. The other is to get it.” [George Bernard Shaw] “julle is vir mekaar gemaak”maar ek sukkel om my in jou te ...

Afskeid en vertrek revisited II

2006-10-04 ek wou handevol oranje-rooi sonskyn grypen teen die mure smeerso wou ek die molekulêre gapings toestopek wou keer dat jy daardeur diffundeertevergeefs hierdie sonnige vergryp ek wou jou hart, jou lyf – jou – in ’n ...
Top