Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Enigma2006-10-16ek wat mens iswil die lewe vier met mensewil deur die oog tot skrywe gaanwil verse gebruik as instrumentom pas aan die hart te gee ek wat ook gees iswil die dood tot lewe maakwil deur die graf tot skrywe blywil só vers-in tot ...
Marius Crous2006-10-10kyk die dood moet mens gelukwenswant min het sy sin vir humormin kan ’n straathoek laat lewe kryof lewe blaas in ’n partytjie soos hymin kan ’n kop net so laat afkap'n voet laat glip ’n hand laat misvat’n oog laat wenk ...
Marius Crous2006-10-10maak my toe onder die sanddit is makliker om hier te leefbevolk deur ’n kolonie wurmstotdat op ’n oggend die wind my oopwaaidie meeue die vissers my aansien vir ’n gevalle engel of die honde die boermy skelet vind langs die ...
Marlene van Niekerk2006-10-10dis ’n ou klavier wat die nag verklaar dis ’n klawerbord by die voete van dinge by die voete van lamppale by die vrank voete van olyfbome dis metronome by die soeter voete van die suurlemoenboord in die vlei se voet van water onder om ...
Loammi Wolf2006-10-04Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet X - Poësie Finale weergawevan Loammi Wolf setweede gedig ‘n pa se liefde sy vrou se hart’n leë skulpvan na-geboorte blues die lakens koeler koudkinderogies troetelin ...
Ida van Dyk2006-10-04“There are two tragedies in life. One is not toget your heart’s desire. The other is to get it.” [George Bernard Shaw] “julle is vir mekaar gemaak”maar ek sukkel om my in jou te ...
2006-10-04ek wou handevol oranje-rooi sonskyn grypen teen die mure smeerso wou ek die molekulêre gapings toestopek wou keer dat jy daardeur diffundeertevergeefs hierdie sonnige vergryp ek wou jou hart, jou lyf – jou – in ’n ...
2006-10-04ek vermoed ek sal onthoudie blou blou van die see in jou oëwanneer jy vertelvan swem en tan en skulpe optel en ek vermoed ek sal onthoudie klam-warm vannie sand onder jou veljou maag ingevou ek vermoed ek mag dalk daar weesmetafisies beskryf ...
2006-10-04vanoggend hier op die see-geronde bruin en gryserige klippewat op die horisonne links en regs ’n skielike strand worddraai die hele lyfbranders en wind insoos die houtboeg van ’n ou karveelruik jy die gemmer, proe jy die ryk swartpeper, ...
Ida van Dyk2006-10-04jy wil ’n vrolike regoppopulier weesmaar iewers in jou sluimer ’n huilmoerbeiwat agterstevoor groeiin handjies watgrond toe bloei’n geslote boekwat die son in die koelte gaan soek miskien is jy kokerboomwat nederig en trotsin rots ...
Ida van Dyk2006-10-03[vir emma: sy word by ‘n inrigting vir blindes in umtata versorg] met jou geboortehet ek 'n vrolike geel emmerby joe se spaza shop gekoopwant my hart was geelemma sou jou naam weesjou pa het gesêas hy soggens sak om goudin ander ...
Louinne Loena2006-09-29Sy dink baie aande so, die meisie met die naam,Ek klop aan haar deur en sien haar in die kamer staan ...Soggens in die spieël plak sy pleisters op gesonde wonde, en ontsmet hulle daarna. Van die skeefgeid in haar agterplaas het net stippellyne ...
Jo Viljoen, Marita van der Vyver2006-09-28Marita van der Vyverbeantwoord Jo Viljoen se vrae omtrent die skryfproses
Deelnemer
Veteraan
Jo Viljoen neem deelaan dieSanlam/LitNet prosa aanlynskryfskool, SkryfNet XI.
->
Marita van der Vyver ...
Johann Lodewyk Marais2006-09-19Ou Wyn In ’n welbedagte bottel rooiwyn op die tafel het skoon sonlig verskyn, want in elke druppel uit dié wingerd loop ’n geheime Bolandse tydlyn.
Zandra Bezuidenhout2006-09-19Kelderkwatryn Mens sou oor wyn kon liries raakter wille van die hart se saak.Of jy kan hoenderkop kwatryne maakoor dop en druif en hoe dit smaak.