Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
kan keer
2008-08-28 George Weideman, Namakwaland vuur dwing die skilpad om kop uit te steek sê hy wat drink uit die grond se hand met rypheid van September kom wysheid van ’n wond as springbok deur pienk seë van vygies by Goegap galop van skilpadvleis eet word mens gou ’n berg terg hy wat vroeër of later […]Maskew Miller Longman Literature Awards: 10 quick questions to Charles J Fourie
2008-08-26 Maskew Miller Longman has announced the winners of its 2008 Literature Award competition for writing in all South Africa’s official languages. This year’s competition focused on youth dramas. Charles J Fourie won the ...Bitterbessie dagbreek
’n Huildronk op Ingrid
2008-08-13
Bitterbessie dagbreek bitterbessie nag Lacan het gebreek tussen ons met mag Vind jou in my verse nes korrels lood alles bly méconnaissance: ’n vervloekte woord Reis deur herinnering beweeg ek deur vergeet verdwaal ek in ’n kring wat terug lei na my leed Vind net ’n eggo in kierang nabootsing om opnuut so bedroë ’n […]
Trencherman: Venter's Anatomy of Visionlessness in Translation
2008-07-28 Title: Trencherman (Originally Horrelpoot)Author: Eben Venter; translated by Luke StubbsPublisher: Tafelberg, 2008Format: PaperbackPages: 321ISBN: 978 0 624 04651 6Click on the cover of Trencherman to order your copy of the book from Kalahari.net.In ...Alles het ’n afloop
2008-07-02 op die ring van ’n welgestelde profeet, hierdie inskripsie: alles het ’n afloop!Van sand het ons gepraat
2008-07-02 oor sand het ons gesels … ons het die weerstand van skulpe verpletter, ons het gepraat oor versonke stede, gebroke amforas, ondergrondse bewegings van sand; gepraat oor die ...Liriekfabriek: Francois Blom
2008-06-12 Wat maak die lirieke van 'n liedjie goed? Ek het geen idee nie. Die eerste ding wat ’n mens opval is seker die tema. As die lirieke jou emosies verwoord of jou opinies deel, is die kans groter dat jy van die song gaan hou. Dis hoekom ...Joan Hambidge in gesprek met Marlise Joubert oor haar jongste bundel Passies en Passasies
2008-05-21Jy het in 1971 gedebuteer met ‘n Boot in die woestyn en jou jongste bundel, Passies en Passasies, ‘n lywige bundel van 128 bladsye, het verlede jaar verskyn.
