LitNet-spens: Doodstil

  • 0

Naam van skrywer

Robert J Pearce

Naam van teks

Doodstil – ’n drama oor die dooies vir dié wat lewe

Subgenre

Verhoogdrama

Aantal spelers

10

Kort opsomming

Jacob Vernon February, alias Meneer Jakob Dood, is die eienaar van die Begrafnisonderneming "Doodstil". Hy is gevra om die Boemelaar Malcolm "Sexie" Snyders te begrawe. "Sexie" het as 'n boemelaar gelewe en een winternag in die koue verkluim. Sandra Webb, sy toonbankassistent ondersteun hom in sy besigheid. Hy lê ook aan by haar. Daar is groot drama wanneer Auntie Koekie Snyders,  Sexie se ma-ouma, die Begrafnisonderneming besoek en nie wil toelaat dat Beryl Snyders, nèe Khataar Sexie se eks-vrou moet deel hê aan sy begrafnis nie. Sy vloek en skel vir meneer Jakob Dood en kom haal ook die lyk met 'n ander begrafnisondernemer genaamd Osman Namso - eienaar van “Devil City Funerals”.

Vorige opvoerings

Geen

Naam van kopiereghouer

Robert J Pearce & DALRO

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

DALRO

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top