Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

bome van die dood

Fanus Rautenbach 2008-12-18 in ’n amsterdamse straat is die enigste groenigheid twee vaalgrys sipresse van hulle word selfs deur Vader Tyd  – die jeug se gryse vraat vergeet … en alleen gelaat

ongetiteld

Hilda Smits 2008-12-18

ongetiteld

Hilda Smits 2008-12-18

vir isobel 27 Junie 1918

Hilda Smits 2008-12-18 isobel jou huis sal my hart wees totdat ek ook beswyk die lampe hier gloei - geel huiwerende vinke teen die muur - en jou klein hande hou my vas in die nag drup drup die swart reën en val die dood se skaduwee ligvoet in die skarniere van jou bleek gelaat isobel jou hande […]

sondag lunch in wetherspoons

Hilda Smits 2008-12-18 klowe op die man se gesig langs ons waterige oë sy bier geklem 'n vangs geplooide hande die are stu blou op swaarde geroesemoes van gebreekte stemme die sunday times lê bleek onder hande – swart-en-wit-geblokte sak – glimlag soos ek ook, sonder tande

Vlam onder die water

Carina Stander 2008-12-17

LitNet-spens: Wys my joune

LitNet Drama 2008-11-27

Dis ’n klug wat in Good afspeel in die Woonstel van Sarie De Lange oor ’n lang Vrydagaand wanneer ’n pasgetroude polisie-inspektrise probeer om ontslae te raak van haar man, met die hulp van haar vriend, Lukas.

LitNet-spens: Operasie Spookasem

LitNet Drama 2008-11-14

Toekomsdrama met intelligensie-agtergrond wat afspeel by die SA Ambassade in Manilla.

LitNet-spens: Oppie eiland

LitNet Drama 2008-11-14

Neels, middeljarige alleenloper, word deur die engel, Morax, versoek om die anti christ uit te roei.

LitNet-spens: Die spooklig

Malene Breytenbach Drama 2008-11-14

Op ’n plaas in Mpumalanga waar daar elke aand ’n rooi lig in die verte verskyn, word die huismense wat besoekers het, aangeval deur ’n voormalige plaaswerker wat hulle gyselaar hou en terroriseer.

LitNet-spens: Die vlugtelinge

Malene Breytenbach Drama 2008-11-14

’n Gesin in Harare, Zimbabwe, word verplig om te vlug. Die man is ’n onderwyser wat by die skool aangeval is omdat hy ’n seun van ’n MDC-lid gered het van ’n groep ZANU-jeugdiges.

LitNet-spens: Waar daar ’n sprokie trek, is daar ’n muurtjie

LitNet Drama 2008-11-11

Blyspel/klug wat drie sprokie-karakters, die antieke Vlieënde Hollander, Apartheidsjare se Rip van Winkel en 'n moderne Antjie Somers byeen bring in die Nuwe Suid-Afrika.

LitNet-spens: Die Stanford-storie

LitNet Drama 2008-11-11

Historiese drama wat die tragiese gebeure wat Sir Robert Stanford binne enkele jare van ’n oorlogsheld na ’n verfoeide en bankrot boer geneem het, probeer weergee.

LitNet-spens: Eersteprys is ’n bruid

LitNet Drama 2008-11-11

Historiese blyspel wat op geestige wyse die spot dryf met die miskenning van vroueregte in Suid-Afrika (Overberg, negentiende eeu).

Wys my die plek

Joan Hambidge 2008-11-10

op die pad tussen ermelo en morgenzon

Andries 'Roof' Bezuidenhout Poësie 2008-11-10

Andries Bezuidenhout raak amper aan die slaap op die pad tussen Ermelo en Morgenzon.

Interview: Eben Venter’s Trencherman

Charles Malan 2008-10-15 Charles Malan interviewed Eben Venter, who is temporarily living in Australia, about Trencherman, the translation of his novel Horrelpoot. Let’s talk about the reception and implications of the translation. One of the earliest ...

In a language that you know

Len Verwey 2008-10-13 I could talk to you morein a late language we both know,sink-scouring double penetration running make-up language,I could believe no matter what you claim,no matter how you change your storyor what you smell of, what places,long closed down, you say ...

NetRaad: Die kuns van tydskrifverhale

Elize Parker 2008-10-01 Elize Parker gee raad aan skrywers wat graag hul hand aan tydskrifverhale wil waag

Perhaps, Perhaps, Perhaps

Joan Hambidge 2008-09-30 We were never on the same page in restaurants my darling. I would go for the main course first whilst you might order one or two hors de combat. Or change your mind ... “Perhaps, Perhaps, Perhaps ...” We could never agree on the same place either ... Sushi or salads for you; steak tartare […]
Top