Naam van skrywer
André Kotzé
Naam van teks
Vat Vyf – ’n Voorstedelike Sprokie
Subgenre
Radiodrama
Aantal spelers
5
Kort opsomming
Die universiteitstudent, dogter van ’n hiper-streng pa, neem deel aan ’n skoonheidskompetisie en wen. Sy sit met die dilemma om ’n kêrel te kry om saam te gaan om haar eerste prys te gaan benut. ’n Onbekende bewonderaar val letterlik in haar geïsoleerde lewe in. Hy moet egter ’n streng pa, ’n kwaai hond en ’n versigtige meisie trotseer voordat dinge begin gebeur.
Vorige opvoerings
13 November 2008
Pryse toegeken
RSG|SANLAM Radiodramakompetisie: tweede prys 2008
Naam van kopiereghouer
André Kotzé
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
RSG (Margot Luyt)

