Marie-Antoinette

  • 0

Marie-Antoinette

Sy is net hoed en lint en skoene
Maar onder alles is sy wreed
“Het hul nie brood nie, foei …
laat hul my Marie Biscuits eet!”

Marie-Antoinette

She’s only hat and scarves and shoes
But underneath so crazy, and ordered a treat:
“Don ‘t they have any bread, shame on you …
then give them of my Marie Biscuits to eat !”

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top