Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Nog enetjie vir Isabel

Jaco Fouché 2008-04-22

elektiewe mutisme

Izak van Rensburg 2008-04-15

digkuns-etiologie

Izak van Rensburg 2008-04-15

astrant (toe ons nog self kon vlieg)

Izak van Rensburg 2008-04-15

Dizain, vir Gilbert Gibson

Joan Hambidge Poësie 2008-04-15

"Op pad na Acapulco
verloor jou soos ’n sleutel"
’n Gedig deur Joan Hambidge

Alles behalwe die geheim van my whiskies

Rachelle Greeff 2008-03-11 Nou die skemeraand hang ek vir die drieduisendste maal verveeld oor die kospotte en tel nie my seëninge nie. Ek tel wel met my een hand die whiskybottel op (die ander hand roer die witsous-wat-asseblief-tog-net-nie-moet-vasbrand-nie). En ek ...

Verstrooitjie

Carina Stander 2008-03-03

lughonger

Izak van Rensburg 2008-03-03

lamentasie van ’n vroegdagfietser

Izak van Rensburg 2008-03-03

Argustyd

Izak van Rensburg 2008-03-03

ekspedisie

Izak van Rensburg 2008-02-11

hitsig

Izak van Rensburg 2008-02-11

Kort vraag lang antwoord

Izak van Rensburg 2008-02-11

Die weg van vlees

Izak van Rensburg 2008-02-11

Alleengesprek

Izak van Rensburg 2008-02-11

Woede

Abraham H de Vries 2008-01-29 12 Junie Amice Die begin van die beloofde verhaal stuur ek nou vir jou. Hoe verder, dit weet ek nog nie. Oor die geskiedenis rondom die storie sal ek jou in briewe inlig. Hoewel die opgekleide mure van die plaashuis op Vadersgawe vier ...

Aankoms by Berghuis

Andries 'Roof' Bezuidenhout 2008-01-28 (1 Januarie 2008, Rhodes, Oos-Kaap)

vroegoggend aangekom
deurnag gery laaste uitmergelende ure
oor die naudés se pas die stoere boere

Boomskets

Loftus Marais 2008-01-14 vir eccskets die dooie boom wat staanbuite brackenfell in ’n dam teen die N1:suggereer die takke se gebare’n mime-show van die Doodof iets anders o so diephoewel die dam se water net so kniehoog komevoke: die boom ly aan depressiedie ...

skimhartensboer

Alwyn Roux 2007-12-10 hartensboer drink glaslaatmiddagdop die son het stom sy herfsvlerk ingevou, ’n huis verlang verloën só omkeerkop glasgoud sien leeg word, getroue oue sy pyp met rum- en mapletwak gestop in ’n impasse tussen ...

Die vierslag-binnebrandenjin*

Alwyn Roux 2007-12-10 Die suier word afgetrek deur die krukas wat die suierstang laat werk terwyl ’n nok die inlaatklep oplig en petrolgas en lug in die silinder hok. Die suier ...
Top