LitNet-spens: Die vlugtelinge

  • 0

Naam van skrywer

Malene Breytenbach

Naam van teks

Die vlugtelinge

Subgenre

Radiodrama

Aantal spelers

4

Kort opsomming

’n Gesin in Harare, Zimbabwe, word verplig om te vlug. Die man is ’n onderwyser wat by die skool aangeval is omdat hy ’n seun van ’n MDC-lid gered het van ’n groep ZANU-jeugdiges. Hy is weer gehelp deur ’n ZANU-hooggeplaaste se seun, maar nou kom ’n groep leerlinge hulle huis aanval om hulle te verdryf. Die drama speel af in die huis terwyl die spanning opbou. Die MDC-pa van die seun wat die onderwyser gered het, kom red weer die gesin en jaag met hulle weg. 

Vorige opvoerings

Geen

Naam van kopiereghouer

Malene Breytenbach

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Dr Malene Breytenbach, tel 082 896 4012

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top