Naam van skrywer
André Kotzé
Naam van teks
Eersteprys is ’n bruid
Subgenre
Radiodrama
Aantal spelers
6
Kort opsomming
Historiese blyspel wat op geestige wyse die spot dryf met die miskenning van vroueregte in Suid-Afrika (Overberg, negentiende eeu).
“Dis nie die geskiedenis wat vroue sleg behandel het nie; dis mans wat vroue sleg behandel het.” – Dan Sleigh.
Vorige opvoerings
28 Desember 2003 – RSG
Naam van kopiereghouer
André Kotzé
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
André Kotzé

