die winter klouter benig af tot in die spelonk van my borskas,
waar agter my hart tamboer soos 'n duif, en sluit yskoue
kloue om my hart die duif. nou loop ek rond, 'n hartkamer gesluit –
en daar agter jou hartklop, vir ewig gestuit
0die winter klouter benig af tot in die spelonk van my borskas,

0