Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Vis
2007-05-17 op die bed is jy ’n vis blink van skub op ’n bord in die middel van ’n tafel sy hand wat na jou uitreik word ’n vismes reg vir die afkrap die huiswerker gaan jou skubbe kry tussen die lakens die grate wat vas ...Tribute to Winnie Madikizela-Mandela
2007-05-16This is my favourite picture of Mamma Winnie – it shows her strong and joyous, yet also vulnerable and sad ... Dear Mamma, few people have made the sacrifices that you have made for our liberation. It is worth remembering that ...
El Alamein
2007-05-16 Hy staar deur ’n newel van kruit en kordiet Na planete wat sink en ’n ster wat verskiet Lyke vervuil die Sahara-woestyn Sy wêreld was anders Ná El Alamein ’n Oordrom wat bars soos kartetse ontplof En hy ...O GOD dit brand!
2007-05-09 TOTIUS ek wou nog altyd vir jou ’n gedig maak ’n gedig oor jou Passieblomme wat hier diep in die onderste diklaagvelle van my hart kom gis het met elk herlees van elk vers het jy my dieper gekatrol my ...Agter elke storie
2007-05-03 Praatjie gelewer op 6 Maart 2007, as deel van die Sanlam | LitNet Kortverhaalslypskool op die Woordfees. Die skryfster Doris Lessing is nie besonder gretig om met ontluikende skrywers te praat nie. Wat sy vir hulle te sê het, kom op die volgende neer: Vind uit wat dit is wat vir jou energie genereer, want […]Creating My beautiful death: We speak to Riana Barnard, Eben Venter, Luke Stubbs and Lynda Gilfillan
2007-04-18 When did Tafelberg decide to bring out an English translation of Eben Venter’s Ek stamel ek sterwe?Sanlam NetRaad: Etienne Bloemhof
2007-04-17 Etienne Bloemhof se tien wenke vir skrywers wat wil publiseerWederlied – ’n letterdig
2007-04-17vir Jaco Schutte Jou song sing jy in jou vrye staat asof daar vlaktes wag vir jou, vir my, koppies, bos en sukkelstrome op my, op jou, in ’n vrye staat. Bring weer jou kitaar, lief. Uit sy snaresing weer jou song van ek en jy,jy ...
