Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Pieter Hugo2006-11-09my enigste troos in lewe en in sterweis dat my versevir ewig salvoortleef of totdatgeen tyding van my taalbestaan of totdatalle papierversuur of totdatalle atomeontplof *** ag hemel togdaar is ook alewig ’ntotdat
Zandra Bezuidenhout2006-11-08seine is die aardese skrif wat klinkdrup-drup die tikklop klopliks die koggelklopteen retina of cochlea vang hart en niere voltydig heeltyds intyds die kort-kort lanktot een die trilling streel die inval lig of swaar besyfer na behoefte en ...
Leah2006-11-08My pa hou my hand styf vas en stoot dan jou kamerdeur oop: Hannetjie my kind, word wakker! roep hy oor en oor en al is ek net vyf sien ek alles hier in jou kamer is té wit: wit jou gesig, wit is die laken, wit is jou lyf en staar ek ...
Louinne Loena2006-11-08Magrietjie, Magrietjie jy met jou fyn beduiwelse voelertjies wat heeltyd aan my son bly vat jy wat een oggend jou vlerke gesprei het en in al jou volheid lewe probeer vind het. Jy is groen want ek is nie, en geel want ek is hier, en jy is nie. ...
Zandra Bezuidenhout2006-11-08Bring as gedigdie ritme van jou asem. Bedink jou nie;wees een en al geluid.Sug in my hand;word brief. Ek wil my skulpom jou geruis. Trilling bly jy;ek, die trommelvlies.
Louinne Loena2006-11-08Jou e-pos land vanmôre soos korreltjiesand onverwags onder my linkerhand.Dit gaan goed sê jy:"Ek skemer so nou en dan nog tussen lakens inveral op Dinsdae, jy weet mosmaar Maandae blyk nou oor te neem en die verbeelding van my ...
Leah2006-11-08Knap by Koekenaap verby waar die pad links afdraai na Blomveldsevlei lê Platskraal se lappe groen aarde oorboordens toe vol met wingerd en gousblom. Kyk net hoe astrant steek die daisies kop-uit bo die warm sand. Tussen Hanepoot en Steen ...
Johann Oosthuizen2006-11-06jy’t my gevra om jou ver weg te dra oor die diep donker seedaarvoor in ruil het jy gesêsou jy my al jou liefde geena waters waar rus is het jy gevraver van stof en bloed en afrika
2006-11-01Vannag is jou bors‘n Byenes se gonsSoos elke somer Sy bougainvillea laat blomOm selfs sagter as swaelsOor die sinkplaat te skuifelTot ons ook vroegdagDie garnisoen moet agterlaatVir daardie hoogbou van hospitaleTussen heuwels, den en ...
Johann P Boshoff2006-11-01na 'n 1926-illustrasie van Eric Gill Dit wat my sig en oog behaag, klim ironies en gestroop uit papier: voorkoninklikvoor sy eie onsienlike reusstaan die jongste van Isai ...
2006-11-01Om pere te koop in hierdie eendeweerMaak van elke kraampie ‘n vlughaweMet koopmanne wat ook hul geestigheidSoveel moontlik volks probeer houOor alle handel uit die kreoolse voorkasteel van matroseWaar vaatjies vol vrugte staan en wag op die ...
2006-11-01Herinner my met herfs dat hierdie heimatAmper weer in ligtelaaie gaan staanEn kinders ook swart soos askari’s komOm roet by die keerwal af te wasWaar likkewane altyd uit draaikolkOp loer lê vir naaldekokers en motMet meidjies wat nou ...
Hein Kleinbooi2006-11-01Julle sê jy Ons sê djyJulle sê djouAs julle af will af-show En ons probeer namaakMaar wiet julle wat? Julle maak julle laatDit bly jou, al is dit djy! Dis net djou as mense van “djy en djou” praat Ons ou ...
Hein Kleinbooi2006-11-01Bloekomboom, o bloekomboomsê vir my: hoe kry jy dit reg?om hier te staan – penorent and trotsin ‘n land waar hulle jou uitheems noem?Ek is skugter skaam en skroom,ou bloekomboom,in hierdie land van my pa,sy ma, haar ouers en ...
Diana Ferrus2006-10-31Blare in die wingerd vou hul hande oor die druif Kort voor lank word hulle van mekaar verskuif En wanneer môredou die blare koud bevlekStaan alreeds die wyn in vate opgewek << Terug na Wynkwatryne <<
Johann Oosthuizen2006-10-30wat se drome moes jy agterlaat dokter predikant of advokaatom boer te word in wes-transvaal waar stofmis op die reën se rug en wind se asem lê om doringdraad te span met bloed en sweet en eelte van die tang ’n huis te bou met ...