LitNet-spens: Lekker is 'n vinger lank

  • 0

Naam van skrywer

Pienkes du Plessis

Naam van teks

Lekker is ’n vinger lank

Subgenre

Verhoogdrama | Klug

Kort opsomming

Vier uiteenlopende karakters (’n geleerde oom uit Pretoria, ’n gay kêreltjie uit Sandton, ’n AWB-boer uit Ventersdorp en ’n tert uit Bloemfontein) beland saam by Petrus se poort. Maar die poortwag is bruin ...

Aantal spelers

8

Vorige opvoerings

Geen

Naam van kopiereghouer

Piekes du Plessis

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Piekes du Plessis

>> Klik hier om die verhoogdrama in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top