Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Louis Esterhuizen2006-08-10Die papawer val deurmekaarraak ’n uitmekaar papawersowaar In die maer strate van Heideveldop ’n middag só gewoon, lê Ma-Davidsin die kamer ’n wyle en rus terwyl buite haar dogters traag hul bal heen-en-weer speel deur ...
Louis Esterhuizen2006-08-10(By aanhoor van Matthews Motshwarateu se dood) Wie sou ooit kon dinkdat dit só sou wees? Jy wat sóveel rondtesom die baan triomfantlik kon loopen valongemaklik, die komiek van totale toewyding —Wie sou ooit die afloop van jou ...
Louis Esterhuizen2006-08-10(Na ’n idee van Henrik Nordbrandt) Ek droom van ’n murgwit dorpietrouens, dit is geen droom nie Die berghang is groen weefseloopgekam deur repe wingerd In die boord is daar ’n lang huis met my vrou wat oopdeur wag Ek droom ...
Louis Esterhuizen2006-08-10By Kalkbaaihengel vroegoggend ek en my vrou vanaf die hawemuur Sy aan sy staan ons, kyk die stuwing— wit flardes in groen — voluitin die breek Kaats dan gestringde sinker en aassekuur na waar die son bo die waterlynnog net ’n ...
Joan Hambidge2006-08-10- 'n hartseerballade Gesigslose, verwaarlose Freda Plekkero waar is jy nou?Is jy dalk in die diepsee-waters,saam met skulpfluisteraarsin 'n klein submarien soekend na die Titanicse oorblyfsels?Is jou gesig perdalksweggevreet deur skulpe,seewier en ...
Wilma Stockenström2006-08-10My vasteland raak weg met 'n sagtesug in die soutvermenging van tweeoseane. In tierende wind. So bepaal. Elk het 'n eie seestroom wat eiesinnigeie rigting volg: een tropies ligsinnig suidwaarts, een noord, koud en pligsbewus. En tog, waar die ...
Wilma Stockenström2006-08-10Miskien slaap die spirale nog, draai inkennig om in hul drome en bring, in kosmiese wenteling, wêrelde voort waarin ek skulpe kan optel soos dié een en skoonskud onder 'n duin waar wind, gekom uit wind se streke ditsoms oopwaai en ...
Wilma Stockenström2006-08-10Ek swenk weg van die mooi sekerte van lyne en sinkin 'n onverskilligheid van skakerings want donkerte regeer in my gemoed, want dis dooiwater, want swartmosseltande tussen koponderstebo bamboese lag in my slaap, groeperings godverlatenheid. Want ...