hier begin die pad nou vurk
en elkeen kry sy koers
wat sê mens vir mekaar
om saam te vat op so ’n reis
- sien jou aan die ander kant
- wag vir jou by die waterval
- onthou net ek stap stadiger
0hier begin die pad nou vurk
en elkeen kry sy koers
wat sê mens vir mekaar
om saam te vat op so ’n reis
- sien jou aan die ander kant
- wag vir jou by die waterval
- onthou net ek stap stadiger
0