PS

  • 0

in lebanon pers platgestrykte geboue soos dooie vlieë (vir eers skamel)
geklede mense soos sikspense en tanks donder in nou strate af teen die
lig
van dag en daar val geluidloos
bomme
sommer
uit
die
lug

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top