Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
2006-10-04ek vermoed ek sal onthoudie blou blou van die see in jou oëwanneer jy vertelvan swem en tan en skulpe optel en ek vermoed ek sal onthoudie klam-warm vannie sand onder jou veljou maag ingevou ek vermoed ek mag dalk daar weesmetafisies beskryf ...
2006-10-04vanoggend hier op die see-geronde bruin en gryserige klippewat op die horisonne links en regs ’n skielike strand worddraai die hele lyfbranders en wind insoos die houtboeg van ’n ou karveelruik jy die gemmer, proe jy die ryk swartpeper, ...
Ida van Dyk2006-10-04jy wil ’n vrolike regoppopulier weesmaar iewers in jou sluimer ’n huilmoerbeiwat agterstevoor groeiin handjies watgrond toe bloei’n geslote boekwat die son in die koelte gaan soek miskien is jy kokerboomwat nederig en trotsin rots ...
Ida van Dyk2006-10-03[vir emma: sy word by ‘n inrigting vir blindes in umtata versorg] met jou geboortehet ek 'n vrolike geel emmerby joe se spaza shop gekoopwant my hart was geelemma sou jou naam weesjou pa het gesêas hy soggens sak om goudin ander ...
Louinne Loena2006-09-29Sy dink baie aande so, die meisie met die naam,Ek klop aan haar deur en sien haar in die kamer staan ...Soggens in die spieël plak sy pleisters op gesonde wonde, en ontsmet hulle daarna. Van die skeefgeid in haar agterplaas het net stippellyne ...
Jo Viljoen, Marita van der Vyver2006-09-28Marita van der Vyverbeantwoord Jo Viljoen se vrae omtrent die skryfproses
Deelnemer
Veteraan
Jo Viljoen neem deelaan dieSanlam/LitNet prosa aanlynskryfskool, SkryfNet XI.
->
Marita van der Vyver ...
Johann Lodewyk Marais2006-09-19Ou Wyn In ’n welbedagte bottel rooiwyn op die tafel het skoon sonlig verskyn, want in elke druppel uit dié wingerd loop ’n geheime Bolandse tydlyn.
Zandra Bezuidenhout2006-09-19Kelderkwatryn Mens sou oor wyn kon liries raakter wille van die hart se saak.Of jy kan hoenderkop kwatryne maakoor dop en druif en hoe dit smaak.
Johann Lodewyk Marais, Johann Lodewyk Marais, Alexander Strachan2006-09-091.Jy bly nou die afgelope twee jaar permanent in Milnerstraat op Harrismith. Hoe het dit gekom dat jy jou daar gaan vestig het?
Ek en my broer Johannes het dit drie jaar gelede reggekry om my oupa se familieplaas terug te koop. Op daardie ...
Johann P Boshoff2006-08-28IIn ongereelde nagtelike besoek,immergroen soos eerste liefde,kom jare later tog jy na myen ruimskoots wys jy huis. Van vertrek na volgende vertrekherinner jy my om te blaai,te lees aan die vermaning aan my,neerskrywer van profeetwoorde. Soek jy, ...
Johann de Lange2006-08-101Miskien sal ek jou woorde prys& dikwels aan jou dink& selfs op 'n aand'n eensaam glasie op jou drink: dié kon jy deur baie donker nagte:die dieplood van die denke sinktot waar die woord nie reik,af in die suisswart waar niks ...
Johann de Lange2006-08-10Vredenheim, 13 November 2004 Wie hier kom uitvlug soekvan voorstedelike narkosemigreer tussen wingerdheuwels& gewelhekke tot by die gekosekuierplek: Vredenheim, wynplaas & kunsmatige Eden:‘n sebra riffel nader,impressionistiese ...
Johann de Lange2006-08-10Haaiklip, Port Elizabeth, Sondag, 16 Augustus 1998 Ek beur in teen ‘n ysige wind-winter, my tepels & sinne op-geprik. Verskuild onder die esplanade‘n ou seebonk met drie brakkewat homself opvryf deur dik verweerde ...
Johann de Lange2006-08-10So lank as wat die vuurvliegaan die perskeboom hang& die plaasdam saans sterrein sy stil meniskus vang so lank as wat woordeby die volmaan liegsal my hart oor boordeop die aandwind na jou vlieg
Johann de Lange2006-08-10vir Joan Meer as twee dekades al konstant'n faset van my daaglikse bestaansoos die polshorlosie wat jy my klok-slag gee as geskenk, onontwrig- baar soos 'n silwer hart wat klopwaar tyd soos bloed verdig -in die nag by vol- of donkermaandigby ...
Louis Esterhuizen2006-08-10Ons speel cowboys & crooks tussen tuinein agterstrate deur en die Young Americans en die Bad Boys skiet mekaar satin die doodloopstrate van Mitchellsplein Ons speel aaispaai en skiet klapperster viering van daardie vent Guy Fawkesen karre word ...