jy’t my gevra
om jou ver weg te dra
oor die diep donker see
daarvoor in ruil het jy gesê
sou jy my al jou liefde gee
na waters waar rus is het jy gevra
ver van stof en bloed en afrika
0jy’t my gevra
om jou ver weg te dra
oor die diep donker see
daarvoor in ruil het jy gesê
sou jy my al jou liefde gee
na waters waar rus is het jy gevra
ver van stof en bloed en afrika
0