Mont du Toit Wynkwatryn: Danie Marais

  • 0

Die laaste glas wyn in haar hand -
vyf skraal vingers uit ’n vreemde land -
was een donker rooi gedagte
in ’n wye blou en swart genagte.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top