Salome

  • 0

Salome

Johannes het sy kop verloor
Salome het hom skoon betoor
Herodes, babbelas-besope sien  Salome
En word deur die ontkleekuns wild bekoor …

 

Salome

John has lost his head
Fascinated by Salome where she danced
Herod with hangover and all sees the girl
And is wholly by the strip tease entranced

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top