Naam van skrywer
André Kotzé
Naam van teks
Die Stanford-storie
Subgenre
Radiodrama
Aantal spelers
6
Kort opsomming
Historiese drama wat die tragiese gebeure wat Sir Robert Stanford binne enkele jare van ’n oorlogsheld na ’n verfoeide en bankrot boer geneem het, probeer weergee. Daar word ook gepoog om die raaisel op te los oor wie die gewraakte naam aan die dorpie Stanford toegeken het by registrasie van die dorp. Geskrywe vir die 150ste verjaarsdag van die dorp, Stanford, in 2006.
Vorige opvoerings
Geen
Naam van kopiereghouer
André Kotzé
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
André Kotzé

