Naam van skrywer
Malene Breytenbach
Naam van teks
Die spooklig
Subgenre
Radiodrama / verhoogdrama
Aantal spelers
8
Kort opsomming
Op ’n plaas in Mpumalanga waar daar elke aand ’n rooi lig in die verte verskyn, word die huismense wat besoekers het, aangeval deur ’n voormalige plaaswerker wat hulle gyselaar hou en terroriseer. Die plaasvoorman en sy mense lok hom egter uit en hy vlug, maar verongeluk. Hy het geskrik vir die lig wat in die pad verskyn.
Vorige opvoerings
Geen
Naam van kopiereghouer
Malene Breytenbach
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Dr Malene Breytenbach, tel 082 896 4012

