LitNet-spens: Korrupsie

  • 0

Naam van skrywer

Piet Matipa

Naam van teks

Korrupsie

Subgenre

Drama / Radiodrama

Aantal spelers

15

Kort opsomming

Korrupsie is satire. Dit speel in Italië af. Dit gaan oor al die korrupsie wat in die regering aangaan. Dit spot met hedendaagse Suid-Afrikaanse gebeurtenisse. Dit het skerp humor in, maar dra ter selfde tyd ’n boodskap oor. Korrupsie is ’n drama, maar kan ook as ’n radiodrama opgevoer word.

Vorige opvoerings

Drama Eisteddfod

Pryse toegeken

Diploma ontvang by die Eisteddfod

Naam van kopiereghouer

Piet Matipa

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Swartkat drama 082 720 7369 (Piet Matipa)

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top