Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
palm-pas
2009-02-11 saans dra ek my man se glimlag soos 'n sekelmaan in my die dag word ryp tot 'n ingeslape groen katel die inmekaarpas in die binneplaas is 'n skaamtelose psalm die musiek loop uit in kleur en klank: hoe heimlik primitief is ons hartklop in die nanag vanaand prewel ons die drie honderd seëninge in […]LitNet-spens: How I met your mother
2009-02-04Dit is al die Amerikaanse reekse in een. Daar is ook snaakse advertensies in. Dit is kort en snaaks.
LitNet-spens: Diep, donker en dodelik
2009-02-04’n Speurder ondersoek die onnatuurlike dood van ’n ongewilde en buffelagtige mynvoorman tydens ’n ondergrondse drukbars. Die toneel ontvou met terugflitse na die myn voor, tydens en na die drukbars.
LitNet-spens: Die elmboog lig ... die hand
2009-01-30’n Produksie gemik as teenvoeter vir geweld teen vroue.
LitNet-spens: Aspoestertjie
2009-01-16Aspoesterjie is soos die tradisionele Aspoesterjie, maar net modern en snaaks.
LitNet-spens: Skerp kloue van bloed
2009-01-16’n Stuk vir die tyd waarin ons leef –
of is dit alle tye
LitNet-spens: Vat Vyf – ’n Voorstedelike Sprokie
2009-01-13Die universiteitstudent, dogter van ’n hiper-streng pa, neem deel aan ’n skoonheidskompetisie en wen. Sy sit met die dilemma om ’n kêrel te kry om saam te gaan om haar eerste prys te gaan benut.
LitNet-spens: Korrupsie
2009-01-07Korrupsie is satire. Dit speel in Italië af. Dit gaan oor al die korrupsie wat in die regering aangaan.
