Naam van skrywer
Reza de Wet
Naam van teks
Monoloog uit: Diepe grond (Soekie)
Subgenre
Monoloog uit dramateks
Aantal spelers
1 – Veral geskik vir hoërskooldogters, grade 11–12.
Kort opsomming
Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.
Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième.
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
DALRO

