Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
LitNet-spens: Die elmboog lig ... die hand
2009-01-30’n Produksie gemik as teenvoeter vir geweld teen vroue.
LitNet-spens: Aspoestertjie
2009-01-16Aspoesterjie is soos die tradisionele Aspoesterjie, maar net modern en snaaks.
LitNet-spens: Skerp kloue van bloed
2009-01-16’n Stuk vir die tyd waarin ons leef –
of is dit alle tye
LitNet-spens: Vat Vyf – ’n Voorstedelike Sprokie
2009-01-13Die universiteitstudent, dogter van ’n hiper-streng pa, neem deel aan ’n skoonheidskompetisie en wen. Sy sit met die dilemma om ’n kêrel te kry om saam te gaan om haar eerste prys te gaan benut.
LitNet-spens: Korrupsie
2009-01-07Korrupsie is satire. Dit speel in Italië af. Dit gaan oor al die korrupsie wat in die regering aangaan.
Nat duiwe op ou grys geboue
2008-12-19 Kom ek gaan wys vir jou die son. Los alles wat gemuf is agter hier in die sat deurweekte Surrey-landskap van jou selfgekose ballingskap: visgrate in asblikke waar steegkatte snags kom aas; meeue, omgekeer in reënplasse gespieël; ...Marie-Antoinette
2008-12-18 Marie-Antoinette Sy is net hoed en lint en skoene Maar onder alles is sy wreed “Het hul nie brood nie, foei … laat hul my Marie Biscuits eet!” Marie-Antoinette She’s only hat and scarves and shoes But underneath so crazy, and ordered a treat: “Don ‘t they have any bread, shame on you … then […]Cleopatra
2008-12-18 Cleopatra Die eeue kantel. En die donkies staan vaaltyn vaal onder die vyebome sonder vrug, waar Cleo se soldate met geplette emmers die badsous uit die uiers lig Dit word in koperskottels weggevoer na die paleis en gooi dit dat ...In die Drakensberg
2008-12-18 Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen Maar die sewende dag moet jy rus Rus? Sal dit skeel as jy jou erg verveel of gewoon net speel? Na Sy week se werk het Hy sy skepping weer betrag miskien gelag miskien gedag Ek het dit alles goed gemaak maar […]bome van die dood
2008-12-18 in ’n amsterdamse straat is die enigste groenigheid twee vaalgrys sipresse van hulle word selfs deur Vader Tyd – die jeug se gryse vraat vergeet … en alleen gelaatvir isobel 27 Junie 1918
2008-12-18 isobel jou huis sal my hart wees totdat ek ook beswyk die lampe hier gloei - geel huiwerende vinke teen die muur - en jou klein hande hou my vas in die nag drup drup die swart reën en val die dood se skaduwee ligvoet in die skarniere van jou bleek gelaat isobel jou hande […]sondag lunch in wetherspoons
2008-12-18 klowe op die man se gesig langs ons waterige oë sy bier geklem 'n vangs geplooide hande die are stu blou op swaarde geroesemoes van gebreekte stemme die sunday times lê bleek onder hande – swart-en-wit-geblokte sak – glimlag soos ek ook, sonder tandeLitNet-spens: Wys my joune
2008-11-27Dis ’n klug wat in Good afspeel in die Woonstel van Sarie De Lange oor ’n lang Vrydagaand wanneer ’n pasgetroude polisie-inspektrise probeer om ontslae te raak van haar man, met die hulp van haar vriend, Lukas.
LitNet-spens: Operasie Spookasem
2008-11-14Toekomsdrama met intelligensie-agtergrond wat afspeel by die SA Ambassade in Manilla.
LitNet-spens: Oppie eiland
2008-11-14Neels, middeljarige alleenloper, word deur die engel, Morax, versoek om die anti christ uit te roei.
